G C
As die donker my kom haal
D Em
en die here my nie soek nie
G C
as die osoonlaag vergaan
D D
en in 'n kandelaar van sterre val
G C D Em
begrawe my hart op Klein Tambotieboom
G C D G
en strooi my as oor die Bosveld horison
Em
jy het nie n graad nie
G Em G
en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
C
om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
Em G
en die verte in van 'n krans af te staar
C G D
die gelukkigste wat ek ooit was
C G D
op die maat van my rug in die natuurreservaat
C
die wind sing my naam
G D C D
en deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
-chorus-
Em
geïsoleer in donderweer
G
ver van die wolkekrabbers
net die atmosfeer
Em
wat aan ons kleef
G
en 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
C
jy weet ek het nie
jy weet ek het nie
Em D C
ek het nie 'n agenda nie
-die gelukkigste-
-solo-
-chorus-
en strooi my as oor die bosbeld horison
|